Enter your comments below
Comment by: Visitor (8/29/2006 8:06:08 AM) Bly nou In Musina maar mis my see en dorpie ...
Sien julle gou weer.
Neels en Hanna Du Preez
Comment by: Visitor (8/29/2006 8:05:06 AM) As julle nog nie hier was nie , het julle nog nie die see en ons vriendelike dorpie geniet nie. Sal nerens sulke vriendelike mense en vars seelug kry nie.
Maak gou besoek ons
Diana Hatton
Comment by: Visitor (8/29/2006 8:03:09 AM) Pragtigste Plek Kry Huisie by die see.....................
Diana Hatton Hanna Du Preez
Comment by: Visitor (8/29/2006 8:01:36 AM) Riaan dit is fantasties. Sal dit adverteer.
groete diana hatton
Hi, this is a great site.
|